/*php if (function_exists('dimox_breadcrumbs')) dimox_breadcrumbs(); */?>
Die Solidariteit Beroepsgilde is 'n beroepsgemeenskap wat saamstaan en saamwerk.
Dit is tuiste wat fokus op spesifieke beroepe waar jy in jou besondere beroep kan tuis voel, saam kan werk en saam kan leer. Dit is 'n gemeenskap wat daarop toegespits is om spesifieke beroepe te beskerm, jongmense 'n kans op 'n loopbaan binne die betrokke beroep te gee, en die waghond te wees wat brandpunte in die beroep met werkbare oplossings takel.
Gildelidmaatskap word ingesluit by jou Solidariteit-lidmaatskap van R137 per maand. Indien jy nog nie 'n lid is nie, skakel vandag nog in by jou beroepsgilde deur die onderstaande een-minuut-aansluiting te voltooi.
Klik hier
Deur Bianca Smit Emma O’Brien, 'n professionele fotograaf van Johannesburg, het onlangs by die TEDx-konferensie in Pretoria gesels oor die “Creative magic of black dogs”....
Die eerste probleem waarmee Demensielyers gewoonlik gekonfronteer word is finansies. Demensie is ’n wêreldwye probleem wat al hoe belangriker en meer algemeen word namate elke...
Deur Luisa van der Linde INLEIDING As gesondheidspraktisyn is jou eie veiligheid en die welstand van jou werknemers ’n top prioriteit by die praktyk. Dit...