CALL US: 012 644 4300

Communication Practitioners Article

Thursday | 16 April | 2020 Wees toegewyd tot verandering

Deur Higgs Venter Aan die begin van die nuwe werkweek waar ons weer na die nuwe “normaal” kon terugkeer is ek vanoggend bewus van die feit dat ek regtig na die eerste dag terug op kantoor uitgesien het. Die uitsien was egter maar van korte duur. Ons gaan nou eers aan die einde van die maand, indien alles goed gaan, weer kantoor toe kan gaan, dus is my huis vir nóg 'n rukkie die skool, kerk en kantoor. Ewe skielik is motivering weer deel van die samestelling. Motivering word deur Pinder beskryf as 'n stel van energieke kragte wie se
… Read more

Tuesday | 24 March | 2020 Hoe om nie jou werkgewer se tyd tydens die 21-dae inperkingstydperk te steel nie

Deur Cindy Venter Ek het begin om op 18 van die huis af te werk. Dit was ’n een-man-besigheid en ek was die enigste werknemer. My dag tot dag take het daaruit bestaan om tegnikuste na kliënte toe te allokeer, kwotasies uit te reik, betalings in te vorder en verslaggewing te lewer. Ek het naderhand so goed daarmee geraak dat ek langs die viswaters kon werk op ’n Vrydagmiddag en nog steeds alles baie effektief gedoen kon kry en boonop het dit gevoel of ek terselfdertyd vakansie gehou het. Intussen het ek by Solidariteit begin werk en volg ek al
… Read more

Tuesday | 24 March | 2020 Korona sny my keel af: Wat moet ek as verkoopspersoon nou doen?

Marisa Engelbrecht   Behalwe vir groothandel, is die verkoopspersoon seker een van die eerstes wat die ekonomiese impak van die koronavirus gaan voel. Ek self het die afgelope paar dae verskeie televerkope-oproepe gehad, met baie moedelose en selfs emosionele stemme aan die ander kant van die lyn.   Die Engelse gesegde lui: “Business as usual.” Met Korona – nie eens meer net op ons voorstoepe nie, maar reeds in ons huise – is die moderne weergawe van hierdie spreekwoord eerder: “Business differently.”   Wat is die werklike definisie van verkope? Nee, dis nie kommissie en teikens en hoeveel ek hierdie
… Read more

Tuesday | 24 March | 2020 Korona – Bemarkers en kommunikasiebeamptes dalk SA besighede se reddingsboei – Deel 2

Deur Marisa Engelbrecht   Suid-Afrikaanse besighede begin die impak van Korona voel en die bedreiging wat hierdie virus nog verder vir besighede inhou, beloof om groot te wees. In Deel 1 van ons artikel het ons gefokus op die huiswerk wat bemarkers en kommunikasiebeamptes kan doen om hul besighede deur hierdie uitdagende ekonomiese krisis te help. Besighede gaan in alle waarskynlikheid nie groei nie, maar hulle moet ná die krisis weer kan opstaan.   Ons kyk dan in Deel 2 verder na take wat vir ons uitgelig is deur searchenginejournal.com: Taak 6: Soekenjins Vir talle kleiner besighede was 'n teenwoordigheid
… Read more

Monday | 23 March | 2020 Korona – Bemarkers en kommunikasiebeamptes dalk SA besighede se reddingsboei – Deel 1

Deur Marisa Engelbrecht Koronavirus het Suid-Afrika getref en ons ekonomie is besig om onder die druk te versmoor. Mense in sekere beroepe soos verkope, bemarking en kommunikasie word ook negatief beïnvloed. Wel, dit is tyd dat besighede hul maskertjies opsit en die suurstoftenks oopdraai. Daar is maatreëls waarbinne Suid-Afrikaanse besighede, hoe klein of groot ook al, kan oorleef, en die verkoopsmense, bemarkers en kommunikasiebeamptes gaan die voortou neem. Hulle gaan ons besighede se gesondheid moet help verseker.   Dit is juis nou die tyd om tegnologie optimaal tot voordeel vir jou maatskappy te gebruik – jou besigheid se oorlewing hang
… Read more

Monday | 23 March | 2020 In ’n tyd van krisis – pas aan!

Deur Bianca Smit Dit is nou ’n bietjie meer as ’n week sedert ons President streng maatreëls in plek gesit het om die uitbreek van die Covid-19-virus in Suid-Afrika te bekamp. Hoe vinnig het dinge nie in ons gewone dag tot dag verander nie? Ons bel ons ouers eerder as wat ons gaan kuier. Ons gaan nie onnodig winkels toe nie en ons maak seker dat alle moontlike veiligheidsmaatreëls toegepas word. Ek sien die angsbevange plasings op sosiale media en besef dat dit nie so erg die vrees vir die virus self is nie, maar eerder die onsekerheid wat daarmee
… Read more

Thursday | 27 February | 2020 Essential skills for communication practitioners

By Nico Strydom Communication practitioners must grow all the time and be able to embrace change with both hands in an environment that is constantly changing. Traditional skills such as excellent writing and communication abilities will always be the basis of a communication practitioner’s range of skills. However, communication practitioners are nowadays used for much more than just writing or taking a photo and are also responsible for maintaining and protecting the reputation of a company or organisation. This is done by using various channels and means to develop relationships with all the different audiences. Effective communication practitioners must be
… Read more

Tuesday | 25 February | 2020 'n Gids om aan millenniërs te bemark

Millenniërs is een van die moeilikste groepe om bemarking voor te doen, juis omdat hulle so baie binne die generasie self van mekaar verskil. Enige iemand gebore tussen 1981 en 1996 word beskou as millenniërs, wat ook bekendstaan as generasie Y. Hier praat ons van 23 tot 40-jariges. Dit is 'n aansienlike wye ouderdomsverskil en dus is hulle groter in getal as die twee generasies voor hulle. Alhoewel dit moeilik is om vir millenniërs te bemark, is dit nie onmoontlik nie. Millenniërs is baie lojaal aan handelsmerke. Daarom, as jy hulle nou oorwen sal hulle jou vir jare ondersteun. Eerstens
… Read more

Tuesday | 18 February | 2020 Communication practitioners and social media

By Nico Strydom As communication practitioner, social media can be your best friend but it can also quickly change into your worst enemy. Social media has an impact on practically every industry, and for the communication practitioner in particular it is a powerful communication medium. Due to the rise of social media, the industry has changed dramatically in terms of media channels and new ways of communicating with clients and role-players. Nowadays almost every company has a footprint on social media. Not only is it a way of coming into contact with your market quickly, but it is also used
… Read more

Monday | 27 January | 2020 Suksesvolle verkoopspersone kom nie voor as verkopers nie

In die boek Selling gebruik die skrywer Paul Harvey die Amerikaanse eksperiment as basis vir sy lesse oor die aard van verkope. Of jy nou 'n konsep, 'n ervaring of 'n eksperiment verkoop, dit gaan daaroor om jouself as 'n betroubare kundige te posisioneer. Jou verkoopsbenadering, en dit wat jy verkoop, hang grootliks af van jou doelwitte. En as jy selfversekerd en kundig voel oor die produk, diens of idee wat jy verkoop, is jy goed geposisioneer om nie net dít te verkoop nie, maar ook jouself. Hierdie wenke sal jou help om jou reputasie as verkoopspersoon tot 'n nuwe
… Read more