16 November 2018 Solidariteit verwelkom die hewige en omvattende kritiek wat die waarnemende direkteur-generaal van die tesourie, Ismail Momoniat, oor die omstrede wetsontwerp op Nasionale...
Die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Mediese Skemas en die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering wat deur die ANC ter tafel gelê is, bring vier kwessies na vore...
Die Wêreldgesondheidsorganisasie en die Wêreldbank het ’n raamwerk vir universelegesondheidsdekking ontwikkel wat op die volgende twee hoofkomponente focus: Dekking van die bevolking met kwaliteit noodsaaklike...
Universele gesondheidsdekking sluit in: Beskerming teen finansiële risiko’s, toegang tot kwaliteit noodsaaklike gesondheidsorgdienste, veilige, effektiewe, kwaliteit en bekostigbare medisyne en entstowwe vir almal. NASIONALE...