BEL ONS: 012 644 4300

Gesondheidspraktisyns Nuus

Dinsdag | 10 September | 2019 Dagga en Suid-Afrikaanse gesondheidsorg

Deur Reon Janse van Rensburg In 2018 het die Suid-Afrikaanse Konstitusionele Hof 'n uitspraak gemaak wat bepaal dat die gebruik van dagga vir beide persoonlike en mediese gebruik wettig is. Dit is egter steeds onwettig om dit buite jou privaat woning te gebruik asook om dit te koop en te verkoop met een uitsondering wat later genoem word. Voor die verbod in 2018 opgehef is, het advokate die regering onder druk geplaas om die wette te wysig om vrystelling vir mediese gebruik, godsdienstige praktyke, en ander doeleindes toe te laat. Die verbod het toe reeds vanaf 1922 bestaan. Die woord
… Lees meer

Woensdag | 21 Augustus | 2019 Solidariteit: Alle weë word oorweeg om NGV te beveg

Solidariteit het vandag bekendgemaak dat hulle alle stappe oorweeg om die skadelike gevolge wat die inwerkingstelling van die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal hê, te beveg.   Morné Malan, senior navorser verbonde aan die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) verduidelik: “Die NGV in sy huidige formaat stuur af op 'n onbetwisbare ramp. Alle mediese praktisyns, belastingbetalers en Suid-Afrikaanse burgers sal geweldig negatief daardeur beïnvloed word. Derhalwe, onderneem ons om alle hulpbronne tot ons beskikking te gebruik om die impak daarvan te bekamp.”   Solidariteit sal insette lewer by enige openbare deelname proses om die wetsontwerp se tekortkominge bloot te lê, maar tref
… Lees meer

Maandag | 11 Februarie | 2019 Staatsrede se bevestiging van NGV slegte nuus vir gesondheidspraktisyns, alle Suid-Afrikaners

Solidariteit se Beroepgilde vir Gesondheidspraktisyns het vandag hul geweldige kommer uitgespreek oor president Ramaphosa se stelling dat die NGV-wetsontwerp binnekort voor die parlement sal dien vir promulgasie. Dit volg nadat 'n weergawe van die wetsontwerp einde laasjaar deur die kabinet afgekeur is weens verskeie gebreke. Dit het ook hewige kritiek oor befondsing uitgelok, veral vanuit die Tesourie. Morné Malan, senior navorser verbonde aan die Solidariteit Navorsingsinstituut, verduidelik dat ongeag die feit dat die finale weergawe van die wetsontwerp nog nie bekend is nie, ’n mens so 'n beleid uit die staanspoor kan verwerp. “Die feit bly staan dat genasionaliseerde gesondheidsorg
… Lees meer

Woensdag | 22 Augustus | 2018 Die posisie van private spesialiste onder die NGV

Deur Reon Janse van Rensburg Solidariteit se Krisisberaad, 21 Augustus 2018 – Nasionale Gesondheidsversekering Spreker : Dr. Chris Archer SAPPF Dr. Chris Archer beskik oor 'n BSc (Med), MBChB en FCOG, en is 'n gekwalifiseerde verloskundige en ginekoloog in privaat praktyk. Hy is tans voorsitter en 'n direkteur van GMG Ltd, en hy is die HUB van die Suid-Afrikaanse Forum vir Privaat Praktisyns (SAPPF). Universele gesondheidsdekking (“Universal Health Cover – UHC”) soos dit deur die Wêreldgesondheidsorganisasie gedefinieer word, is die progressiewe ontwikkeling van 'n gesondheidstelsel, insluitende die finansieringsmeganismes daarvan, in 'n stelsel wat verseker dat elkeen toegang het tot die
… Lees meer

Woensdag | 01 Augustus | 2018 Hospital CEOs urged to improve revenue collection

01.08.2018 – Health-enews LIMPOPO – Treasury MEC Rob Tooley says effective revenue collection strategies in the Department of Health were needed as millions remained uncollected in the province. The Limpopo Department of Health is sitting on up to R600-million in outstanding debts, which national treasury says is due to inefficient billing systems, patient details being incomplete, the late rendering of accounts, the late processing of bills and a lack of support by senior management to increase revenue collection. Tooley said a provincial Treasury summit aimed to unlock revenue collection potential and improve revenue management and accountability and also to develop
… Lees meer

Woensdag | 01 Augustus | 2018 Medical implant sector ripe for 3D printing disruption

27.07.18 – bizcommunity Medical technology which is often expensive at the time of market entry becomes cheaper over time. But 3D printing in medicine has started to revolutionise the field, especially with its rapidly declining costs and increased accessibility of the technology. It is the technology that makes it more cost-effective. Although considerably costlier than existing implant solutions, the precision of end-product is what ensures the success of the 3D-printed medical devices. Because its designed from the thoroughly analysed digital model, 3D implants leave no room for error as compared to the traditional techniques which usually require additional processing adding
… Lees meer

Woensdag | 01 Augustus | 2018 What is the deal with ‘swine flu’ in Pretoria?

– 30.07.2018 – The Citizen A Moot woman has been the latest casualty in the H1N1 virus outbreak, reports have claimed. It was reported that the woman was admitted to hospital complaining of flu-like symptoms later diagnosed as swine-flu. She later died due to severe lung damage. The National Institute for Communicable Diseases (NICD) said 536 influenza cases had been treated from May to the second week of July and “the majority – 523 or 97.6% – have been influenza A (H1N1) pdm09, the strain sometimes incorrectly referred to as swine flu”. According to the NICD, the current influenza season
… Lees meer

Dinsdag | 31 Julie | 2018 New Diagnostic Blood Test Developed for Concussions

30.07.2018 – ehealthnews US-based biotech company, Banyan Biomarkers, Inc. has developed the first blood test that can be used by physicians to objectively aid in the evaluation of patients with suspected traumatic brain injury (TBI) or concussions. The Banyan Brain Trauma Indicator® (Banyan BTI™) consists of two diagnostic test kits, Banyan UCH-L1® Kit and Banyan GFAP® Kit, which measure two specific protein biomarkers that rapidly appear in the blood after a brain injury. According to the developers, the Banyan BTI can be used to rule out the need for a head CT scan in patients 18 years of age and
… Lees meer

Dinsdag | 31 Julie | 2018 The robot will see you now: could computers take over medicine entirely?

29.07.2018 – The Guardian Like all everyday miracles of technology, the longer you watch a robot perform surgery on a human being, the more it begins to look like an inevitable natural wonder. Earlier this month I was in an operating theatre at University College Hospital in central London watching a 59-year-old man from Potters Bar having his cancerous prostate gland removed by the four dexterous metal arms of an American-made machine, in what is likely a glimpse of the future of most surgical procedures. The robot was being controlled by Greg Shaw, a consultant urologist and surgeon sitting in
… Lees meer

Dinsdag | 31 Julie | 2018 New Test Rapidly Diagnoses TB Meningitis

26.07.18 – ehealthnews A new rapid test that diagnoses TB meningitis has been developed through a partnership between the University of Cape Town (UCT) and Antrum Biotech. The new test, which is currently undergoing validation to enter the global market, is able to diagnose TB meningitis within two hours. Early diagnosis is the key to improving the health outcomes of this disease, but the current diagnostic tests are not as quick or as sensitive as they need to be. TB meningitis is a major cause of death in Southern Africa. It’s estimated that 2% of TB, which are caused by
… Lees meer