BEL ONS: 012 644 4300
JOU VENNOOT DEUR AL DIE STADIUMS VAN JOU LOOPBAAN Onderwysers lê die grondslag waarop volgende generasies voortbou.

Die Solidariteit Beroepsgilde vir Onderwysers het ten doel om 'n beroepsgemeenskap te vorm vir onderwysers waardeur die beroep beskerm en bevorder word.

Die Gilde vir Onderwysers poog om kollektief as waghond vir lede op te tree, om die beroep te beskerm, en om jongmense 'n kans op 'n loopbaan binne die onderwyssektor te gee, asook om brandpunte te hanteer.

Wie kan aansluit by die Gilde vir Onderwysers?


Matrikulante wat belangstel om in dié rigting te studeer.

Besoek Solidariteit Jeug ►


Onderwysstudente.

Besoek Solidariteit Jeug ►
vakbondvoordele As Gildelid is jy deel van Solidariteit en kwalifiseer jy dus vir alle vakbondvoordele binne die bepalings en voorwaardes. Gilde-lidmaatskap is 'n bykomende voordeel van Solidariteitlidmaatskap.



*Bepalings en voorwaardes geld

Bykomende voordele vir lede van die Gilde vir Onderwysers alleen, is:
Toegang tot gratis lidmaatskap by die Skoleondersteuningsentrum
Vir meer inligting klik hier ►
Toegang om deel van spesifieke vakverenigings vir onderwysers te word. Daar is reeds vakverenigings vir:
Afrikaans ► Wiskunde ► Grondslagfase ►
Toegang tot die Wolkskool: 'n Aanlyn platform wat lede op aanvraag toegang gee tot beskikbare video’s as hulpmiddel in die klas.
Besoek die Wolkskool►

Toegang tot die SOS se aanlyn winkel waar onderwysers, ouers en leerlinge eksamenvraestelle, toetse en werkkaarte aanlyn kan koop en verkoop.
Besoek Markplein ►

Finansiële advies en produkte deur Solidariteit Finansiële Dienste.
Geleentheid om as mentor op te tree.
Vir meer inligting klik hier ►
Veldtogte

#VIRSKOLE

Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir onderwys, het sy veldtog teen skole met effektiewe beheerliggame (en ouers!) voortgesit nadat hy 'n hofloesing in die Overvaal-saak gekry het. Sy voorgestelde wysigings aan die toelatingsregulasies van leerlinge by Gautengse skole is op 30 Julie in die Staatskoerant gepubliseer en is bloot sy manier om die Overvaal-uitspraak te omseil en sy transformasieagenda verder te voer.

Lees Meer >

Kontak Ons | Onderwys 2
SKAKEL ONS: | CALL US:
Dienssentrum:
0861 25 24 23
SOS NAVRAE
Stuur 'n e-pos na
admin@skole.co.za
OM AAN TE SLUIT:
SMS “onnie” na 34802 (R1/SMS)
MEER OOR BEROEPSGILDES
BEROEPGILDES-NUUS
21 November 2018
Deur Marli Naidoo 'n Uitstekende onderwyser kan 'n kind se lewe verander.  Synde van die invloedrykste rolmodelle vir ontwikkelende leerlinge, is hulle vir baie meer...

Lees meer >

17 Oktober 2018
Deur Tania du Toit Skole wat meer op sekere vakgebiede fokus as die “gewone” hoofstroomskole, is al lank in ons midde, byvoorbeeld handelskole, landbouskole, ambag-...

Lees meer >

15 Oktober 2018
Deur Tania du Toit Opwindende moontlikhede wag op toekomstige onderwysers van die nuwe SOS-skole (schools of specialisation) wat sedert 2015 vinnig in Gauteng geopen is...

Lees meer >

10 Oktober 2018
Deur Tania du Toit Dis opvallend op skoolwebblaaie hoe daar feitlik deurgaans prominente melding gemaak word van die waarde van ekstra klasse (alle vakke) na...

Lees meer >